Dinge wat jy nie geweet het nie: Deel 4

Hiers ek weer

Hiers ek weer

Met ʼn glimlag by jou deur

Dis weer tyd dat jy leer

Is dit ʼn appel of n peer?

Jammer vir my patetiese probeerslag om te dig.

Kyk of jy die volgende 10 vrae kan antwoord

1.Uit watter taal hom hierdie frase, “Comment t’appelles-tu? – “What’s your name?”.

Frans

2.Wie het die treffer “Brown Eyed Girl” gesing?

Van Morrison

3.Waar is die oudste kasteel in die wêreld en hoe oud is die kasteel?

Die Sitadel van Aleppo wat al  3000 jaar voor Christus bestaan

4.Wie was Ian Fleming?

Skepper van die fiktiewe superspioen James Bond

5.Wie was die eerste persoon wat plastiese chirugie gekry het?

John Peter Mettauer

6.Wat is Swaziland se nuwe naam?

eSwatini

7.Waar is die oudste huis in die wêreld?

Knap of Howar, Skotland

8.Waar het die meeste skepe gesink?

Begraafplaas van die Atlanties- aan die kus van die deelstaat North Carolina in die VSA

9.Wat is banh mi?

Vietnamese brood

  1. Wie het die boek, “Men Are from Mars, Women Are from Venus” geskryf?

John Gray

Ek hoop julle het hierdie 10 feite interessant gevind. Ek keer binnekort terug met nog interessanthede.

Vaarwel

Published by Tief

Ek blog oor dinge wat vir my interessant is en wat my aandag trek...

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: