OOM Ratel

Goeiedag my mede-aardbewoners. Julle ken my dalk nie. Noem my sommer OOM RATEL. Ek is maar een van julle wat hier in hierdie Piesangrepubliek van ons bly. Ek is dalk die man op straat (met die masker aan) of die plaaslike predikant wat op YouTube oor die onheil preek. Ek sit nou by die Watergat,Continue reading “OOM Ratel”

Brief vir diegene wat nie daar was nie

Goeiedag alle lesers Hoe gaan dit met julle? Laas toe ons gepraat was dit aan die begin van die #Lockdown. Nou trek ons al by Week 11. Of eerder, Level 3. Ons gaan moet sien wanneer ‘Level 2’ sy opwagting gaan maak. Elke dag gaan stilletjies verby. Daar is darem meer verbeterings as aan dieContinue reading “Brief vir diegene wat nie daar was nie”

CJ-hulle is nie die enigstes wat vir ander lande wei

Al wat ʼn Suid-Afrikaanse rugbyondersteuner is betreur die saak dat jong, talentvolle rugbyspelers hul tasse pak en hul heil oorsee gaan soek. Daar is heelwat van hulle in sterk rugbylande soos Frankryk, Engeland en Japan waar die betaling uiters lonend is. Dan is daar ʼn klomp spelers in die VSA se Major League Rugby enContinue reading “CJ-hulle is nie die enigstes wat vir ander lande wei”

Berig uit Isolasie

Hello my liewe lesers Hoe gaan dit met julle? Ek het lanklaas vir julle geskryf. Ek hoop julle kan dit in julle harte om my te vergewe. Interessante tye waarin ons deesdae lewe of hoe? Hierdie COVID-19 (koronavirus) het dinge nou behoorlik vir ons inwoners hier-op aarde kom deurmekaar krap. Hierdie dodelike siekte wat eersteContinue reading “Berig uit Isolasie”

Kwarentyn-skoffel

‘Haai’ almal Winter is hier en dit lyk nie of die ‘lockdown’ gou iets van die verlede gaan wees nie. Ons almal kort ʼn bietjie ʼn paar goeie treffers om die gemoedere tydens die Covid19-tydperk te lig. Ek gee vir julle my top 20 met ʼn Youtube-skakel by elkeen se naam as julle hulle wilContinue reading “Kwarentyn-skoffel”