Dagsê julle Allemapstieks, hiers ons weer aan die beurt. Welkom. Ek hoop julle geniet dit en leer ietsie by hierdie plasing. Hierdie keer gaan ek feite noem oor ons land wat mense nie sal weet nie. Ek weet daar sal sommige feite wees wat van julle reeds van bewus is. Onthou, dalk is daar ietsContinue reading “Dinge wat jy nie geweet het nie: Deel 6”
Author Archives: Tief
Dinge wat jy nie geweet het nie: Deel 5
Hallo julle Ek hoop julle geniet jul laaste somersmaand voor die hartlike herfs ons tref. Ek hoop ook julle almal kry ʼn griepinspuiting teen die verskuwelike verkoues. Is julle reg om ʼn paar dinge te leer wat julle nie geweet het nie? Hoe oud is die oudste mango-boom wat nog vrug dra? Dit is 300Continue reading “Dinge wat jy nie geweet het nie: Deel 5”
Nambithi Wildreservaat
Ek is seker baie mense het al van Ladysmith gehoor. Dit kan oor geskiedkundige gebeure wees soos die Beleg van Ladysmith. Dit kan wees omdat die wêreldbekende musiekgroep Ladysmith Black Mambazo sy oorsprong in die dorp het. Sportliefhebbers behoort te weet dis die geboorteplek van die 1995 Wêreldbeker Springbok-heelagter André Joubert. Ek dink egter almalContinue reading “Nambithi Wildreservaat”
Lekker by die dam
Goeiedag mense Hoe gaan dit met julle? Ek hoop alles loop nog klopdisselboom daaraan julle kant? Is julle beursies reg vir die “Black Friday”-uitverkoping Vrydag? Weet julle al wat julle ingedagte het? Daar is self ʼn paar winskopies waarop ek my geld wil spandeer. Soos meeste van julle weet lees ek baie. Nou die dagContinue reading “Lekker by die dam”
Die drie-maand oue verwelkomingsbrief
Goeiedag Bokke of kom ons sê dit in Japanees “Kon’nichwa Bokke” Voor ek met my gelukwensings vorendag kom wil ek eers net vir julle ʼn basiese verwelkoming gee. Ek het darem ʼn paar maniere (hopelik). Hoe voel dit om terug in die land te wees na agt weke in The Land of the Rising Sun?Continue reading “Die drie-maand oue verwelkomingsbrief”
Die Jakaranda-lewe
Hello almal Hoe gaan dit met julle? Welkom in die maand van Februarie. Manne, Valentynsdag is om die draai. Julle gaan moet begin plan maak. Ek hoop julle kan darem aan iets beter as blomme en tjoklits dink. U anderhelfdes moet hierdie dag vir altyd onthou. Nie vir die verkeerde redes soos Oscar nie. DankieContinue reading “Die Jakaranda-lewe”
Spanne van die Dekade
Hello julle Julle het seker gesien elke media-platform het in die laaste maand of wat hul “Span van die Dekade” of hul “Treffers van die Dekade” lys saamgestel. Die voorbeelde is sou eindeloos soos sandkorrels op Kampsbaai se strand. Ek het besluit laat ek ook maar my ou lysies maak om saam met die hondeContinue reading “Spanne van die Dekade”
Ek het bietjie gekyk hoe ry die trein
Goeiedag julle almal Hoe gaan dit met julle? Kan julle glo die einde van Januarie is in sig en binne ʼn oogwink is die eerste maand van 2020 verby. Net nou die dag het ons nog oujaarsaand gevier. Toe ek klein was het ek altyd gedink die ‘ou’ mense praat nonsens as hulle sê “dieContinue reading “Ek het bietjie gekyk hoe ry die trein”
Welkom in 2020
Hello mense. Hoe gaan dit met julle? Ek weet dis al meer as ses weke laat, maar welkom in 2020. Ek hoop julle het ʼn voorspoedige nuwe jaar. Mag ons almal se drome waar word en mag hierdie jaar die begin wees van ʼn dekade van hoop. Baie dinge het gebeur vandat ons laas gepraatContinue reading “Welkom in 2020”
Summer means swimming time
Buenos días (“Good day” in Spanish) How is everybody doing? I hope all this loadshedding doesn’t get you down? This is definitely not a reason I would give for #ImStaying in South Africa. It’s a good thing Eskom didn’t schedule loadshedding on Sunday during the Springboks quarterfinal-match against Japan, otherwise it would’ve caused a riot.Continue reading “Summer means swimming time”