ʼn Geselsie om die vuur

Goeiedag my liewe lesers Ek het ʼn belangrike vraag: Het Hugo al die polisie gebel? Ek hoop julle het ʼn lekker erfenis dag. Ek hoop julle braai ʼn vleisie op die kole. Lekker man, lekker. Onthou om braaibroodjies te maak met kaas, tamatie en Barbeque Spice. Lekker man, lekker. Watse hout gebruik julle? Of hetContinue reading “ʼn Geselsie om die vuur”

Tief se ‘Squad’

Goeiedag my liewe lesers Hoe gaan dit met julle? Lyk my dinge gaan rof in die buiteland. China wil vir Hong Kong oorneem Daar is bakleiery in Khasmir Boris Johnson en sy regering maak reg om die EU te verlaat. Sonder ʼn ooreenkoms of te not. In Amerika probeer die Demokrate nog steeds mag vanContinue reading “Tief se ‘Squad’”

Die ‘Kokkedoor’-bistro

Hello mense Hoe gaan dit met almal? Is julle nog wel? Geen klagtes? Hoe minder ons oor die politiek en misdaad praat hoe beter. Ek is nie ‘oblivious’ van wat aangaan nie, maar ek fokus eerder op positiewe dinge. Antwoord my egter net een vraag: Hoekom word daar op so baie mense op een plekContinue reading “Die ‘Kokkedoor’-bistro”

Cathedral Peak en verjaarsdag-dinge

Haai mense Wat sê julle van die Bokke? Ons is weer die Kampioene. Na 10 maer jare. Ek glo ons rugby sal weer van krag tot krag gaan. Dankie oom Rassie. Jy moet net in beheer bly. Al hierdie nuwe strukture by die krieket maak my bekommerd. Ek hoor ons gaan nie eens ʼn afrigterContinue reading “Cathedral Peak en verjaarsdag-dinge”

Wat gaan van die plaasdiere word?

Goeiedag mense daar buite Wats nuus in julle geweste? Is julle ook bekommerd oor die hoë werkloosheidsyfer waaemee ons land te doen het? Korrupsie? Geweld? Die bankkrot SAUK of die vouende ESKOM? Dit gee my sommer die rittelings. Kom ons praat oor iets heeltemaal anders. Terwyl ek nou hier sit en tik speel ek bietjieContinue reading “Wat gaan van die plaasdiere word?”

One Day in Botswana

Good day people of Ladysmith (and surrounding areas) I hope you had a splendid Workers Day (1st of May). Did you have fun? I packed my golf club (I only use my putter, but don’t tell anyone), dusted off my golf cap and spent the day playing on the greens and driving around the golfContinue reading “One Day in Botswana”

In the Footsteps of David Livingstone

Greetings Welcome to the first week of the winter season. We have to start getting ready for frost, cold fronts and sub-zero temperatures. At least we have Voting Day (8 May), the Cricket World Cup and the hunting season (for the hunters) to look forward too. In this column I share with my readers allContinue reading “In the Footsteps of David Livingstone”

Mountains, wine and Easter eggs

Good day Nambithi I hope you are well and that you had a lekker long weekend? If you had unwanted visitors (in-laws of course), I hope they behaved themselves and for everyone with a sweet tooth I hope that the Easter bunny popped in. A lot of things happened this past week The Notre DameContinue reading “Mountains, wine and Easter eggs”

DROS

Dag my liewe lesers Ek het so baie dinge om met julle te deel, maar ek weet nie altyd of dit die gepaste tyd is nie. Ek weet nie of julle aanklank daarby sal vind nie. Ek besluit maar net om die bullet te byt en aan te gaan. Nou die dag was ek inContinue reading “DROS”