ʼn Kers, ʼn mat en twee wafels

Hoe sê die dominee altyd? Goeiemôre broers en susters Ek hoop julle het ʼn bakgat naweek gehad! Ten spyte van die Proteas se skok nederlaag teen Sri Lanka. Wat op aarde? Geluk aan al die Blou Bul-ondersteuners. Julle kan onvoorwaardelik trots voel op julle span. Saterdag se span was weer die Bulle van ouds. EkContinue reading “ʼn Kers, ʼn mat en twee wafels”

SARU moet die ‘baseball’-roete volg

Yes yes yes Hoe klop dinge? Aan die brand hoop ek? Ek hoop Valentyns was vir jou ook fantasmagories. Ek hoop jy is lekker bederf. Ek sien elke jaar uit na Valentynsdag. Hoekom, wonder mens?  Ek is dan single. Eerstens, omdat mense vir single-ek jammer kry en altyd vir my iets stuur. Kaartjies. Sjokolades. DitContinue reading “SARU moet die ‘baseball’-roete volg”

Boeke bring die wêreld na jou toe

Hello aardsbewoners Ek hoop dinge gaan goed? Ek hoop julle is reg vir die Superrugby wat die naweek begin? Of dat Eskom julle nie onder kry nie? Valentynsdag is op hande en ek hoop ter harte julle word met liefde omvou. My onderwerp: Boeke (fiksie, natuurlik) Een van die groot aantrekingskragte (vir my) van fiksie-boekeContinue reading “Boeke bring die wêreld na jou toe”

Rugby gaan ‘major’ raak in die VSA

Goeiedag liewe lesers Ek hoop dinge gaan wel? Dit gaan goed hierdie kant. Die reën het uiteindelik geval en die Super Rugby is op hande. My gedagtes is by al die leerlinge en hul families wie se lewens onherroeplik verander het deur die Vaaldriehoek-tragedie. My innige meegevoel en simpatie. Terug na my rede vir hierdieContinue reading “Rugby gaan ‘major’ raak in die VSA”

‘Tube’ die nuwe jaar in

Howdy mense Ek het al in party van my vorige blogs gepraat van die hartsbegeerte van my om iets nuuts te doen of te beleef. Dis ʼn nuwe jaar. Tyd vir nog ʼn memory. Een dag kyk ek op Facebook en sien hulle adverteer iets wat my aandag trek. Lube&Tube-kaartjies Hoe gaan een van dieContinue reading “‘Tube’ die nuwe jaar in”

Malibu Palms: Ladysmith se ‘Cheers’

Howzit mense Hoe lyk vings? Ek hoop dinge loop wel? Ek hoop julle gesondheid en bankbalans loop klopdisselblom. Dis tyd vir my tweede resensie. Dankie vir julle ‘response’ op my eerste een. Julle is fantasties. Plek: Malibu Palms Nee, dit is ver van Kalifornië of Florida af. Geen celebs hang hier rond nie. Behalwe miskienContinue reading “Malibu Palms: Ladysmith se ‘Cheers’”

‘Cowboys’ kry ook boeke

Ons almal ken mos die woord Cowboys! Daardie manne van die Wilde Weste met die breërandhoede wat Crooks en Indiane laat les opsê het. Daai manne wat pal in die Saloons gaan kuier het en op die ranches met beeste geboer het. Daai manne met die dodelike skote en wat nou nog rhinestone-stewels dra. NouContinue reading “‘Cowboys’ kry ook boeke”

Tyd vir iets nuuts…

Het jy al ooit besluit dis tyd vir ʼn verandering? Tyd vir iets nuuts? Tyd om iets te doen wat jy nooit gedink het jy sal doen nie? Wel, dit het my gebeur. Toe vanjaar se eerste sonsopkoms aanbreek maak ek toe ʼn paar voornemens vir 2019. Een van hulle was: Doen iets nuuts. TerwylContinue reading “Tyd vir iets nuuts…”

Rugby-voorspellings vir 2019

Nuwe jaar. Nuwe dinge. En dit is ʼn nuwe rugby jaar. Behalwe 7de Laan en die krieket (#ProteaFire) is daar nie veel wat my aandag trek nie. En daars nou net oorsese rugby op TV. Die Engelse Premierskap, die Pro14, die Top 14 of die Europese-beker. Ja, ek weet daars oor die twee honderd vanContinue reading “Rugby-voorspellings vir 2019”

‘Saleyard’ is n goeie jaart vir ‘steaks’

Goeiedag mense Ek hoop dinge gaan wel. Ek hoop sommige dele van ons land kon darem bietjie reën kry en dat die brandstofprys al hoe laer gaan sak. Haha. Ja, 2019 is ʼn nuwe begin en ek het besluit om iets nuuts te doen op my blog. Ek gaan begin om resensies van eetplekke teContinue reading “‘Saleyard’ is n goeie jaart vir ‘steaks’”