Elke keer as ek in ʼn boekwinkel inkom dan kyk ek na al die boeke op die rakke om my. En meeste van daardie fiksie boeke speel af in Noord-Amerika of Europa. So leer ek maar so ʼn bietjie van daardie lande. Eintlik wil ek van Afrika lees. Ek soek stories wat in Afrika gesetelContinue reading “Boeke vir Afrika”
Author Archives: Tief
Dit was lekker by die see…
Goeiedag aan al my lesers en volgers. Jammer ek was so stil soos ʼn landmyn die afgelope paar weke. Ek het soos duisende van my landgenote my karavaan gepak, gehak en see toe geklap. Suidkus toe. Scottburgh om presies te wees. Ek het besluit om so bietjie met julle te deel van my vakansie. Terloops,Continue reading “Dit was lekker by die see…”
Is Kersfees te kommersiël deesdae?
Hohoho, Merry Christmas Dames en Here, seuns en dogters. Katte en honde! Dis die laaste maand van die jaar! Ons almal weet wat dit beteken. En nee, dit beteken nie net vakansietyd of jaareind bonusse nie. Dit is Kersfees. Daai tyd van die jaar wanneer die Kersfeesboom klaar opgeslaan in jou voorhuis staan en BoneyContinue reading “Is Kersfees te kommersiël deesdae?”
Skatte en die strand
(Branders breek. Seemeeue vlieg. Mense swem.Die reuk van varsgebakte skyfies. Ek sit onder my sambreel en kyk voor my uit.) Goeiedag aan al my getroue lesers. Ek hoop dinge gaan goed. Ek hoop die ligte is nog aan en die petrolprys gaan binnekort sak. Dis Desember. Die tyd wanneer meeste van ons ʼn ou blaaskansContinue reading “Skatte en die strand”
Kersfees-vermaak
As mens so ʼn opskrif hoor dan klink dit soos ʼn persoon se naam. Ek kan jul verseker dit is nie die geval. In hierdie post vertel ek oor vermaak tydens die feestyd. Dag mense. Ek hoop dinge gaan wel in hierdie feestelike tyd. Ek hoop almal is gelukkig en gesond. Mag die son bly skynContinue reading “Kersfees-vermaak”
James Patterson is die baas van die Boek-plaas
Dagsê mense. Ek hoop alles is wel. Ek het julle in ʼn vorige post belowe ek gaan die kinders aan die lees kry. Ek het julle ʼn lys name van skrywers en reekse gegee om na te kyk. Hopelik is iemand geholpe. Vandag gaan ek die ouer mense help. Tieners en volwasenes, ek gaan julleContinue reading “James Patterson is die baas van die Boek-plaas”
Nog ʼn Bokjaar verby
Nog net ʼn maand van 2018 oor. ʼn Maand.! Internasionale rugby is in tussen verby. Nog net Sewes en Noordelike Halfrond rugby vir ons vir die res van die jaar. Die Springbokke se seisoen is verby. Rassie Erasmus en sy mede-afrigters het hul eerste jaar aan die stuur oorleef. Die Bokke het dieselfde aantal wedstrydeContinue reading “Nog ʼn Bokjaar verby”
Afrika, ʼn sak en my rolstoel
Net omdat jy in ʼn rolstoel sit beteken dit nie dat jy nie deur Afrika kan reis nie… Ek sit hier in my rolstoel en staar voor my uit. Die Drakensberge bekoor my weer vandag.Terwyl my familie gaan stap het, geniet ek die stilte en ʼn koppie koffie. Die berg blink mooi blou en helder.Continue reading “Afrika, ʼn sak en my rolstoel”
Het jy geweet?
Ons Afrikaners is darem oral versprei deesdae. Dubai, Kanada, Nieu-Seeland, die Verenigde Konigkryk. Hulle sê in Londen kan jy nie iemand opstraat in Afrikaans slegsê nie, want iemand anders sal verstaan. Nou die dag sien ek daar speel ʼn Labuschagne toetskrieket vir Australië. En ʼn bielie van ʼn flank Hanco Germishuys speel rugby vir dieContinue reading “Het jy geweet?”
Vaarwel Oros
Geskiedenis het al die bestaan van unieke honde aangeteken. Daar was Jock van die Jock of the Bushveld verhale. Die skrywer Percy Fitzpatrick vertel van al die dapper dinge wat sy hond Jock gedoen het soos om groot wild te jag of teen ʼn krokodil of bobbejaan te veg. Stories oor hom het hom ʼnContinue reading “Vaarwel Oros”