Hou jy van sitkoms? Ek ook. Mense vra my altyd wat is my gunsteling sitkoms. Vir die van julle wat nie weet wat ʼn sitkom is nie hier is ʼn paar punte om te verduidelik: ʼn Humorististiese storie vertelling op TV Dit is gemiddeld twintig minute lank elke episode het meestal dieselfde karakters sitcom isContinue reading “TOP TIEN SITKOMS”
Author Archives: Tief
Clive Cussler is ʼn meester van Avontuur
Hou jy van avontuur-verhale? Boeke vol versteekte skatte, verlore beskawings, klassieke karre, ou vliegtuie, duikbote met fantastiese tegnologie. Booswigte met donker fanatiese planne om die werêld te verander vir eie gewin? Soek jy ʼn boek met drie-dimensionele karakters wat jou reg oor die aardbol neem om ‘mysteries’ op te klaar of met ʼn slymerige boefContinue reading “Clive Cussler is ʼn meester van Avontuur”
Lag n slag
Hou jy van lag? Lag jy ooit? Ons almal hou van lag. Party mense lag meer as ander. Party mense lag nooit fisies nie. Party lag net vir hulself. Lag is goed vir jou. Dit vernietig jou stres hormone Dit versterk jou imuunstelsel Lag brand kalorieë & beskerm jou hart Lag maak jou emosioneelContinue reading “Lag n slag”
Hoekom nie SA?
ʼn Mens hoor baie keerdie woord ‘Globalisering’. Vir die van julle wat nie weet wat hierdie smart woord beteken nie hier is dit: Volgens oom Google beteken dit dat “Globalisering is die proses van internasionale integrasie voortspruitend uit die interaksie en uitruiling van wêreldbeskouinge, produkte, idees en gemeenskaplike deling van mekaar se kulture.” Nogal ʼnContinue reading “Hoekom nie SA?”
Om te begin lees…
Lees jy? Mense lees al hoe minder deesdae. Ons is almal vasgenael aan ons fone Ons kan net ʼn aantal woorde per minuut lees Ons Konsentrasie is laag Ons is haastig om klaar te kry Ons Taalvaardighede verswak Daarvoor is dit ouers se verantwoordlikheid dat hul kinders so veel as moontlik lees. In Afrikaans enContinue reading “Om te begin lees…”
SA Rugby spelers speel vir ander lande
Suid-Afrikaners speel net vir die Bokke? Watwou! Elke rugby speler in ons land droom daarvan om die Groen-en-Goud aan te trek. Van klein laatjies wat al Bulletjie rugby speel tot ou ooms wat nog klubrugby speel. Daardie trui is nie vir almal beskore nie. Huidiglik was daar nog net 911 manne wat die Bok truiContinue reading “SA Rugby spelers speel vir ander lande”
My sewes droom
Hoe gaan daardie liedjie? Ek sou kon doen met ʼn miljoen Ja, ek stem saam met wyle oom Lukas Maree. Ek sou ook kon doen met ʼn miljoen. Maar deesdae is ʼn miljoen nie veel werd nie. Dit hou nie lank nie. Jy weet mos; e-toll, 15% belasting, mediese kostes, kos, krag, water, WiFI, DSTV,Continue reading “My sewes droom”
Watter boekwinkel om by te ‘shop?’
As ʼn man wat al jare lank boeke koop en vining deurlees sodat hy nog moet koop is daar die groot keuse wat hy moet maak: Waar koop hy sy boeke? Exclusive Books of Bargain Books? Reg oor die land sal jy hierdie twee kettingwinkels meestal by elke groot Mall kry. Die een ofContinue reading “Watter boekwinkel om by te ‘shop?’”
Amazon of Takealot?
Suid-Afrikaners vra hulself baie keer: Ballito of Hartenbos? Pizza met of sonder pynappel? Die Blou Bulle of die WP? Netwerk24 of Maroela Media? Dan is daar nog een: Takealot of Amazon. My opinie is die volgende. Albei het voordele en nadele. Dit hang af van mens tot mens. Kom ons loer! Takealot Voordele DitContinue reading “Amazon of Takealot?”
The Journey Begins
Thanks for joining me! Good company in a journey makes the way seem shorter. — Izaak Walton