Hello my liewe lesers Hoe gaan dit met julle? Ek het lanklaas vir julle geskryf. Ek hoop julle kan dit in julle harte om my te vergewe. Interessante tye waarin ons deesdae lewe of hoe? Hierdie COVID-19 (koronavirus) het dinge nou behoorlik vir ons inwoners hier-op aarde kom deurmekaar krap. Hierdie dodelike siekte wat eersteContinue reading “Berig uit Isolasie”
Category Archives: Covid-19
Isolasie-vertelling
Hello julle Hoe hou julle dit uit in isolasie-tydperk waar ons onsself tans bevind? Staan julle nog sterk? Ek moet erken ek is een van diegene wat hierdie virus totaal en al onderskat het. Nooit sou ek my kon indink dit sal met ons gebeur nie. Wys julle net hoe onvoorspelbaar die lewe is. DieContinue reading “Isolasie-vertelling”
Kwarentyn-skoffel
‘Haai’ almal Winter is hier en dit lyk nie of die ‘lockdown’ gou iets van die verlede gaan wees nie. Ons almal kort ʼn bietjie ʼn paar goeie treffers om die gemoedere tydens die Covid19-tydperk te lig. Ek gee vir julle my top 20 met ʼn Youtube-skakel by elkeen se naam as julle hulle wilContinue reading “Kwarentyn-skoffel”