Dit was lekker by die see…

Goeiedag aan al my lesers en volgers. Jammer ek was so stil soos ʼn landmyn die afgelope paar weke. Ek het soos duisende van my landgenote my karavaan gepak, gehak en see toe geklap. Suidkus toe. Scottburgh om presies te wees. Ek het besluit om so bietjie met julle te deel van my vakansie. Terloops, as julle meer wil weet oor wat om alles te … Continue reading Dit was lekker by die see…

Is Kersfees te kommersiël deesdae?

Hohoho, Merry Christmas Dames en Here, seuns en dogters. Katte en honde! Dis die laaste maand van die jaar! Ons almal weet wat dit beteken. En nee, dit beteken nie net vakansietyd of jaareind bonusse nie. Dit is Kersfees. Daai tyd van die jaar wanneer die Kersfeesboom klaar opgeslaan in jou voorhuis staan en Boney M oral gespeel word. Soos Bing Cosby gesê het, It’s … Continue reading Is Kersfees te kommersiël deesdae?

Skatte en die strand

(Branders breek. Seemeeue vlieg. Mense swem.Die reuk van varsgebakte skyfies. Ek sit onder my sambreel en kyk voor my uit.) Goeiedag aan al my getroue lesers. Ek hoop dinge gaan goed. Ek hoop die ligte is nog aan en die petrolprys gaan binnekort sak. Dis Desember. Die tyd wanneer meeste van ons ʼn ou blaaskans vat. Party gaan op die strand lê, party gaan reis, … Continue reading Skatte en die strand