Blyplek

Hello my liewe lesers Ek hoop dinge gaan nog wel? Kan julle glo ons trek al by Junie-maand? Die jaar is al amper halfpad verby. Die Comrades-maraton is op hande en die boere is besig om te stroop. Ek hoop albei gevalle sal ʼn suksesvolle einde hê. Ek gaan vandag vir julle vier kort resensies van akkommodasie-plekke gee. Hulle is reg-oor die land geleë. Wel-rie … Continue reading Blyplek

My 15-tal vir die Krieketwêreldbeker

Goeiedag mense Ek hoop dinge loop goed daar in jou geweste? Ek hoop julle sien uit na Paasfees en die algemene verkiesing. Dit gaan interssant wees! Ek hoop julle het julle griepinspuitings gekry en dat die gewere geolie is, reg vir die jagseisoen. Voor ons egter daar uitkom moet ons eers wag vir die 18de April. Dit is die dag wat net elke vier jaar … Continue reading My 15-tal vir die Krieketwêreldbeker