Goeiedag, my mede-landsburgers Ek hoop dinge gaan nog goed in julle geweste en dat daar nie enige drama is nie. Dit is vir my ʼn riem onder die hart om weer vir julle in Afrikaans te skryf. Dankie aan die Gazette vir die versoek! Wie van julle het Sondagaand Trackers op MNet gekyk? Dit isContinue reading “As ek vir Halloween moes aantrek, dra ek my Springbok-trui”
Category Archives: Opinies
Let it rain for food
Good day people of Ladysmith How is everybody doing? I think it’s safe to say the summer is here. I’m sure we all can feel it in the air. I already took my swimming trunks out of the cupboard and the only thing I still need to do is buy some Sunblock or After-sun, thenContinue reading “Let it rain for food”
Books, rugby and Survivor
Good day people of Ladysmith How is everybody doing? I’m proud to say this is my 25th column for the Gazette. I’m half way to fifty. A few things grabbed my attention last week. But first, did Hugo phone the police? I was shocked to my core when it was announced by MNET that thereContinue reading “Books, rugby and Survivor”
Dinge op my hart
Hello my liewe mense Ek is jammer ek was so stil die afgelope tyd. Julle moenie dink ek het van julle vergeet nie. Dit sal nooit gebeur nie. Ek hoop dinge loop so reg soos ʼn moltrein in New York daar aan julle kant. Ek hoop julle staan nog sterk na Eskom se streke? DieContinue reading “Dinge op my hart”
ʼn Geselsie om die vuur
Goeiedag my liewe lesers Ek het ʼn belangrike vraag: Het Hugo al die polisie gebel? Ek hoop julle het ʼn lekker erfenis dag. Ek hoop julle braai ʼn vleisie op die kole. Lekker man, lekker. Onthou om braaibroodjies te maak met kaas, tamatie en Barbeque Spice. Lekker man, lekker. Watse hout gebruik julle? Of hetContinue reading “ʼn Geselsie om die vuur”
Jag
Hello boys en girls Jammer ek groet so in die rooi taal, ek het maar net ʼn nuwe manier gesoek om julle te groet. Hoe gaan dinge? Ek hoop julle kyk nog noord. Veral die die Cheetah-ondersteuners. Julle kan maar trots voel op julle span. Ek hoop net hulle hou so aan in die Pro14…Continue reading “Jag”
Tief se ‘Squad’
Goeiedag my liewe lesers Hoe gaan dit met julle? Lyk my dinge gaan rof in die buiteland. China wil vir Hong Kong oorneem Daar is bakleiery in Khasmir Boris Johnson en sy regering maak reg om die EU te verlaat. Sonder ʼn ooreenkoms of te not. In Amerika probeer die Demokrate nog steeds mag vanContinue reading “Tief se ‘Squad’”
Die ‘Kokkedoor’-bistro
Hello mense Hoe gaan dit met almal? Is julle nog wel? Geen klagtes? Hoe minder ons oor die politiek en misdaad praat hoe beter. Ek is nie ‘oblivious’ van wat aangaan nie, maar ek fokus eerder op positiewe dinge. Antwoord my egter net een vraag: Hoekom word daar op so baie mense op een plekContinue reading “Die ‘Kokkedoor’-bistro”
Cathedral Peak en verjaarsdag-dinge
Haai mense Wat sê julle van die Bokke? Ons is weer die Kampioene. Na 10 maer jare. Ek glo ons rugby sal weer van krag tot krag gaan. Dankie oom Rassie. Jy moet net in beheer bly. Al hierdie nuwe strukture by die krieket maak my bekommerd. Ek hoor ons gaan nie eens ʼn afrigterContinue reading “Cathedral Peak en verjaarsdag-dinge”
Wat gaan van die plaasdiere word?
Goeiedag mense daar buite Wats nuus in julle geweste? Is julle ook bekommerd oor die hoë werkloosheidsyfer waaemee ons land te doen het? Korrupsie? Geweld? Die bankkrot SAUK of die vouende ESKOM? Dit gee my sommer die rittelings. Kom ons praat oor iets heeltemaal anders. Terwyl ek nou hier sit en tik speel ek bietjieContinue reading “Wat gaan van die plaasdiere word?”