One Day in Botswana

Good day people of Ladysmith (and surrounding areas) I hope you had a splendid Workers Day (1st of May). Did you have fun? I packed my golf club (I only use my putter, but don’t tell anyone), dusted off my golf cap and spent the day playing on the greens and driving around the golfContinue reading “One Day in Botswana”

In the Footsteps of David Livingstone

Greetings Welcome to the first week of the winter season. We have to start getting ready for frost, cold fronts and sub-zero temperatures. At least we have Voting Day (8 May), the Cricket World Cup and the hunting season (for the hunters) to look forward too. In this column I share with my readers allContinue reading “In the Footsteps of David Livingstone”

DROS

Dag my liewe lesers Ek het so baie dinge om met julle te deel, maar ek weet nie altyd of dit die gepaste tyd is nie. Ek weet nie of julle aanklank daarby sal vind nie. Ek besluit maar net om die bullet te byt en aan te gaan. Nou die dag was ek inContinue reading “DROS”

Week se dinge

Hello mense Hoe gaan dit daar in julle geweste? Is julle bestand teen die koue? Daar is baie dinge wat ek wil sê, maar dis net die tyd wat min is en die konsentrasie van die lesers wat nie altyd lekker werk nie. Pragtige rugby wat die Springbokke die afgelope twee naweke teen die AussiesContinue reading “Week se dinge”

Ek is dankbaar… My 67-minute plan vir Mandela-dag

Goeiedag liewe mense Vandag is die 18de Julie. Mandela-dag. Nie net is dit ons oud President se verjaarsdag nie, maar op hierdie dag vier ons Nelson Mandela en die 67-jaar wat hy geveg het vir Vryheid. Ek het besluit om die 67-minute veldtog aan te pak waarin SA en die buiteland se mense aangemoedig wordContinue reading “Ek is dankbaar… My 67-minute plan vir Mandela-dag”

Tief aan die Woord

Hello mense Hoe klop dinge in julle geweste? Oorleef julle darem die winter? Is dit ek of het ons nog nie intense koue vanjaar gehad nie? Aardverwarming is duidelik nie ʼn mite wat China uitgedink het nie, soos oom Donald sou sê. Voor ek begin met my relaas, wil ek net aan James Small seContinue reading “Tief aan die Woord”

Laeveld-blues

Hello my liewe leser Ek hoop dinge gaan wel daar in jou deel van die wêreld? Ek is vreeslik jammer ek het lanklaas geblog. Ek was bietjie in die Laeveld gewees. Daar by oom Paul se dierepark. Of soos jy hom ken, die Krugerwildtuin. As ek geblog het, waaroor moes ek skryf? Die Proteas watContinue reading “Laeveld-blues”

Blyplek

Hello my liewe lesers Ek hoop dinge gaan nog wel? Kan julle glo ons trek al by Junie-maand? Die jaar is al amper halfpad verby. Die Comrades-maraton is op hande en die boere is besig om te stroop. Ek hoop albei gevalle sal ʼn suksesvolle einde hê. Ek gaan vandag vir julle vier kort resensiesContinue reading “Blyplek”

Reisiger

Hello my liewe lesers Ek hoop dinge gaan nog goed? Baie dinge het gebeur sedert ons laas behoorlik gesels het. The Big Bang Theory en Game of Thrones het pas hul laaste episodes uitgesaai, die verkiesing en Nampo is verby en die ‘Cricket World Cup’ is op hande. Julle wat my blog volg weet ekContinue reading “Reisiger”