Hou jy van lag? Lag jy ooit? Ons almal hou van lag. Party mense lag meer as ander. Party mense lag nooit fisies nie. Party lag net vir hulself. Lag is goed vir jou. Dit vernietig jou stres hormone Dit versterk jou imuunstelsel Lag brand kalorieë & beskerm jou hart Lag maak jou emosioneelContinue reading “Lag n slag”
Category Archives: Opinies
Hoekom nie SA?
ʼn Mens hoor baie keerdie woord ‘Globalisering’. Vir die van julle wat nie weet wat hierdie smart woord beteken nie hier is dit: Volgens oom Google beteken dit dat “Globalisering is die proses van internasionale integrasie voortspruitend uit die interaksie en uitruiling van wêreldbeskouinge, produkte, idees en gemeenskaplike deling van mekaar se kulture.” Nogal ʼnContinue reading “Hoekom nie SA?”
My sewes droom
Hoe gaan daardie liedjie? Ek sou kon doen met ʼn miljoen Ja, ek stem saam met wyle oom Lukas Maree. Ek sou ook kon doen met ʼn miljoen. Maar deesdae is ʼn miljoen nie veel werd nie. Dit hou nie lank nie. Jy weet mos; e-toll, 15% belasting, mediese kostes, kos, krag, water, WiFI, DSTV,Continue reading “My sewes droom”
Watter boekwinkel om by te ‘shop?’
As ʼn man wat al jare lank boeke koop en vining deurlees sodat hy nog moet koop is daar die groot keuse wat hy moet maak: Waar koop hy sy boeke? Exclusive Books of Bargain Books? Reg oor die land sal jy hierdie twee kettingwinkels meestal by elke groot Mall kry. Die een ofContinue reading “Watter boekwinkel om by te ‘shop?’”
Amazon of Takealot?
Suid-Afrikaners vra hulself baie keer: Ballito of Hartenbos? Pizza met of sonder pynappel? Die Blou Bulle of die WP? Netwerk24 of Maroela Media? Dan is daar nog een: Takealot of Amazon. My opinie is die volgende. Albei het voordele en nadele. Dit hang af van mens tot mens. Kom ons loer! Takealot Voordele DitContinue reading “Amazon of Takealot?”