Good day Nambithi I hope you are well and that you had a lekker long weekend? If you had unwanted visitors (in-laws of course), I hope they behaved themselves and for everyone with a sweet tooth I hope that the Easter bunny popped in. A lot of things happened this past week The Notre DameContinue reading “Mountains, wine and Easter eggs”
Category Archives: reis
Laeveld-blues
Hello my liewe leser Ek hoop dinge gaan wel daar in jou deel van die wêreld? Ek is vreeslik jammer ek het lanklaas geblog. Ek was bietjie in die Laeveld gewees. Daar by oom Paul se dierepark. Of soos jy hom ken, die Krugerwildtuin. As ek geblog het, waaroor moes ek skryf? Die Proteas watContinue reading “Laeveld-blues”
NAMPO
Goeiedag mense Ek hoop dinge loop nog voor die wind? Al stel die Proteas ons so teleur. So ʼn paar weke gelede, hier om en by die 14de Mei was ek vir ʼn paar dae so ʼn bietjie in die Vrystaat gewees. Nee, ek was nie daar om by ʼn nooi te gaan vry nieContinue reading “NAMPO”
Blyplek
Hello my liewe lesers Ek hoop dinge gaan nog wel? Kan julle glo ons trek al by Junie-maand? Die jaar is al amper halfpad verby. Die Comrades-maraton is op hande en die boere is besig om te stroop. Ek hoop albei gevalle sal ʼn suksesvolle einde hê. Ek gaan vandag vir julle vier kort resensiesContinue reading “Blyplek”
Reisiger
Hello my liewe lesers Ek hoop dinge gaan nog goed? Baie dinge het gebeur sedert ons laas behoorlik gesels het. The Big Bang Theory en Game of Thrones het pas hul laaste episodes uitgesaai, die verkiesing en Nampo is verby en die ‘Cricket World Cup’ is op hande. Julle wat my blog volg weet ekContinue reading “Reisiger”
‘Dit was bietjie Grieks vir my’
Ja ja ja Howzit mense! Hoe gaan dinge? Het julle lekker naweek gehad? Het enigeen van julle een van Ed Sheeran se konserte gaan kyk? Plaas die man bietjie Durbs toe kom dan was ek ook daar. Dit was ʼn goeie naweek vir ons sport. Bafana Bafana het gekwalifiseer vir die Afrika Nasies-beker en dieContinue reading “‘Dit was bietjie Grieks vir my’”
ʼn Tikkie van die ‘Ooste’ bewoon die Berg
Naand mense! Hoe gaan dit? Gee Eskom julle nog steeds probleme? Toemaar, vir my ook. Die krag is af ek en ek moet vining my resensie tik voor my battery ingee en hoe gouer ek klaar is hoe gouer kan ek begin met die volgende ene. Voor ek aangaan wil net my medelye aan dieContinue reading “ʼn Tikkie van die ‘Ooste’ bewoon die Berg”
Boeke bring die wêreld na jou toe
Hello aardsbewoners Ek hoop dinge gaan goed? Ek hoop julle is reg vir die Superrugby wat die naweek begin? Of dat Eskom julle nie onder kry nie? Valentynsdag is op hande en ek hoop ter harte julle word met liefde omvou. My onderwerp: Boeke (fiksie, natuurlik) Een van die groot aantrekingskragte (vir my) van fiksie-boekeContinue reading “Boeke bring die wêreld na jou toe”
‘Tube’ die nuwe jaar in
Howdy mense Ek het al in party van my vorige blogs gepraat van die hartsbegeerte van my om iets nuuts te doen of te beleef. Dis ʼn nuwe jaar. Tyd vir nog ʼn memory. Een dag kyk ek op Facebook en sien hulle adverteer iets wat my aandag trek. Lube&Tube-kaartjies Hoe gaan een van dieContinue reading “‘Tube’ die nuwe jaar in”
‘Saleyard’ is n goeie jaart vir ‘steaks’
Goeiedag mense Ek hoop dinge gaan wel. Ek hoop sommige dele van ons land kon darem bietjie reën kry en dat die brandstofprys al hoe laer gaan sak. Haha. Ja, 2019 is ʼn nuwe begin en ek het besluit om iets nuuts te doen op my blog. Ek gaan begin om resensies van eetplekke teContinue reading “‘Saleyard’ is n goeie jaart vir ‘steaks’”