Elke keer as ek in ʼn boekwinkel inkom dan kyk ek na al die boeke op die rakke om my. En meeste van daardie fiksie boeke speel af in Noord-Amerika of Europa. So leer ek maar so ʼn bietjie van daardie lande. Eintlik wil ek van Afrika lees. Ek soek stories wat in Afrika gesetelContinue reading “Boeke vir Afrika”
Category Archives: reis
Dit was lekker by die see…
Goeiedag aan al my lesers en volgers. Jammer ek was so stil soos ʼn landmyn die afgelope paar weke. Ek het soos duisende van my landgenote my karavaan gepak, gehak en see toe geklap. Suidkus toe. Scottburgh om presies te wees. Ek het besluit om so bietjie met julle te deel van my vakansie. Terloops,Continue reading “Dit was lekker by die see…”
Skatte en die strand
(Branders breek. Seemeeue vlieg. Mense swem.Die reuk van varsgebakte skyfies. Ek sit onder my sambreel en kyk voor my uit.) Goeiedag aan al my getroue lesers. Ek hoop dinge gaan goed. Ek hoop die ligte is nog aan en die petrolprys gaan binnekort sak. Dis Desember. Die tyd wanneer meeste van ons ʼn ou blaaskansContinue reading “Skatte en die strand”
Afrika, ʼn sak en my rolstoel
Net omdat jy in ʼn rolstoel sit beteken dit nie dat jy nie deur Afrika kan reis nie… Ek sit hier in my rolstoel en staar voor my uit. Die Drakensberge bekoor my weer vandag.Terwyl my familie gaan stap het, geniet ek die stilte en ʼn koppie koffie. Die berg blink mooi blou en helder.Continue reading “Afrika, ʼn sak en my rolstoel”