Blyplek

Hello my liewe lesers Ek hoop dinge gaan nog wel? Kan julle glo ons trek al by Junie-maand? Die jaar is al amper halfpad verby. Die Comrades-maraton is op hande en die boere is besig om te stroop. Ek hoop albei gevalle sal ʼn suksesvolle einde hê. Ek gaan vandag vir julle vier kort resensies van akkommodasie-plekke gee. Hulle is reg-oor die land geleë. Wel-rie … Continue reading Blyplek

Kortliks: Drie vinnige resensies

Hello, my mede-wêreldburgers. Ek hoop dit gaan nog lekker daar by julle. Ek hoop julle staan nog sterk ten spyte van die hoë brandstofprys en kragrekeninge waarmee ons nou te doen het. Ons moet maar net vasbyt en deurdruk. Soos hulle sê, “This too shall pass!”. Dit is Aprilmaand. “Winter is Coming” soos hulle op Game of Thrones sal sê (Die laaste reeks begin een … Continue reading Kortliks: Drie vinnige resensies

‘Dit was bietjie Grieks vir my’

Ja ja ja Howzit mense! Hoe gaan dinge? Het julle lekker naweek gehad? Het enigeen van julle een van Ed Sheeran se konserte gaan kyk? Plaas die man bietjie Durbs toe kom dan was ek ook daar. Dit was ʼn goeie naweek vir ons sport. Bafana Bafana het gekwalifiseer vir die Afrika Nasies-beker en die Proteas het vir Sri Lanka 3-0 kafgedraf in ʼn T20-reeks. … Continue reading ‘Dit was bietjie Grieks vir my’

ʼn Tikkie van die ‘Ooste’ bewoon die Berg

Naand mense! Hoe gaan dit? Gee Eskom julle nog steeds probleme? Toemaar, vir my ook. Die krag is af ek en ek moet vining my resensie tik voor my battery ingee en hoe gouer ek klaar is hoe gouer kan ek begin met die volgende ene. Voor ek aangaan wil net my medelye aan die mense van Christchurch en Mosambiek gee. Mag die Vader julle … Continue reading ʼn Tikkie van die ‘Ooste’ bewoon die Berg

‘Tower of Pisa’ in Suid-Afrika

“Out of sight, out of mind,” gaan die sê-ding mos. Mens is geneig om van goed naby aan jou te vergeet in hierdie vinnige tye waarin ons leef. Self op die platteland. Saterdagaand het ek so ʼn bietjie rugby gekyk en gebraai, veerpyltjies gegooi, ʼn glasie Jaggermeister gedrink en bietjie kaart gespeel. Met Alabama en Don Williams op die agtergrond. Goed wat gewone Suid-Afrikaners doen … Continue reading ‘Tower of Pisa’ in Suid-Afrika