Blyplek

Hello my liewe lesers Ek hoop dinge gaan nog wel? Kan julle glo ons trek al by Junie-maand? Die jaar is al amper halfpad verby. Die Comrades-maraton is op hande en die boere is besig om te stroop. Ek hoop albei gevalle sal ʼn suksesvolle einde hê. Ek gaan vandag vir julle vier kort resensiesContinue reading “Blyplek”

Kortliks: Drie vinnige resensies

Hello, my mede-wêreldburgers. Ek hoop dit gaan nog lekker daar by julle. Ek hoop julle staan nog sterk ten spyte van die hoë brandstofprys en kragrekeninge waarmee ons nou te doen het. Ons moet maar net vasbyt en deurdruk. Soos hulle sê, “This too shall pass!”. Dit is Aprilmaand. “Winter is Coming” soos hulle opContinue reading “Kortliks: Drie vinnige resensies”

‘Dit was bietjie Grieks vir my’

Ja ja ja Howzit mense! Hoe gaan dinge? Het julle lekker naweek gehad? Het enigeen van julle een van Ed Sheeran se konserte gaan kyk? Plaas die man bietjie Durbs toe kom dan was ek ook daar. Dit was ʼn goeie naweek vir ons sport. Bafana Bafana het gekwalifiseer vir die Afrika Nasies-beker en dieContinue reading “‘Dit was bietjie Grieks vir my’”

ʼn Tikkie van die ‘Ooste’ bewoon die Berg

Naand mense! Hoe gaan dit? Gee Eskom julle nog steeds probleme? Toemaar, vir my ook. Die krag is af ek en ek moet vining my resensie tik voor my battery ingee en hoe gouer ek klaar is hoe gouer kan ek begin met die volgende ene. Voor ek aangaan wil net my medelye aan dieContinue reading “ʼn Tikkie van die ‘Ooste’ bewoon die Berg”

‘Tower of Pisa’ in Suid-Afrika

“Out of sight, out of mind,” gaan die sê-ding mos. Mens is geneig om van goed naby aan jou te vergeet in hierdie vinnige tye waarin ons leef. Self op die platteland. Saterdagaand het ek so ʼn bietjie rugby gekyk en gebraai, veerpyltjies gegooi, ʼn glasie Jaggermeister gedrink en bietjie kaart gespeel. Met Alabama enContinue reading “‘Tower of Pisa’ in Suid-Afrika”

Andries Vermeulen vermaak die boere in die Berge

Onthou jy nog jou gunsteling tv-program toe jy klein was? Dalk Scooby-Doo of Johnny Bravo? Jy het nooit ʼn episode gemis nie en dit het altyd jou dag gemaak as jy dit op die kassie sien. Weet julle wat was myne? Ek belowe julle dis die reine waarheid. My ma het dit nog neergeskryf inContinue reading “Andries Vermeulen vermaak die boere in die Berge”

Kasman is op die ‘Spoor’

Awe mense Hoe gaan dit met almal? Is julle nog gelukkig? Wat dink julle van die begrotingstoespraak en die krieket? Al die politieke bakleiery. Dit maak my siek, man. Aan al die Stormer-ondersteuners wil ek maar net geluk sê. Julle het nooit opgehou veg nie. Knap gedaan. Jammer aan die spanne van Gauteng. Ek gaanContinue reading “Kasman is op die ‘Spoor’”

ʼn Kers, ʼn mat en twee wafels

Hoe sê die dominee altyd? Goeiemôre broers en susters Ek hoop julle het ʼn bakgat naweek gehad! Ten spyte van die Proteas se skok nederlaag teen Sri Lanka. Wat op aarde? Geluk aan al die Blou Bul-ondersteuners. Julle kan onvoorwaardelik trots voel op julle span. Saterdag se span was weer die Bulle van ouds. EkContinue reading “ʼn Kers, ʼn mat en twee wafels”

Boeke bring die wêreld na jou toe

Hello aardsbewoners Ek hoop dinge gaan goed? Ek hoop julle is reg vir die Superrugby wat die naweek begin? Of dat Eskom julle nie onder kry nie? Valentynsdag is op hande en ek hoop ter harte julle word met liefde omvou. My onderwerp: Boeke (fiksie, natuurlik) Een van die groot aantrekingskragte (vir my) van fiksie-boekeContinue reading “Boeke bring die wêreld na jou toe”