Ja, julle mense. Hoe gaan dit vandag met julle? Wat maak julle? Ek hoop julle doen iets wat ek nie sal doen nie. Ek sit nou hier op my stoep en suig aan ʼn lekker soet heuninkoek. Ou Blompot wat by die kwekery op die dorp werk het my laat weet daar is ʼn byenesContinue reading “Oom Ratel en die onderwys”
Category Archives: rubriek
OOM Ratel
Goeiedag my mede-aardbewoners. Julle ken my dalk nie. Noem my sommer OOM RATEL. Ek is maar een van julle wat hier in hierdie Piesangrepubliek van ons bly. Ek is dalk die man op straat (met die masker aan) of die plaaslike predikant wat op YouTube oor die onheil preek. Ek sit nou by die Watergat,Continue reading “OOM Ratel”