Hello mense Hoe gaan dit daar in julle geweste? Is julle bestand teen die koue? Daar is baie dinge wat ek wil sê, maar dis net die tyd wat min is en die konsentrasie van die lesers wat nie altyd lekker werk nie. Pragtige rugby wat die Springbokke die afgelope twee naweke teen die AussiesContinue reading “Week se dinge”
Category Archives: SPORT
Spelers van SA keer wel terug…
Hello mense Vandag gaan ek bietjie oor die rugby praat. Ons almal weet ons verloor so baie spelers aan oorsese klubs. Die geld wat oorsee verdien word is net ʼn te sterk lokaas vir baie spelers. ʼn Professionele rugby-loopbaan hou nie lank nie. Terwyl dit pap reën moet spelers dit skep. Spelers moet geld gaanContinue reading “Spelers van SA keer wel terug…”
My 15-tal vir die Krieketwêreldbeker
Goeiedag mense Ek hoop dinge loop goed daar in jou geweste? Ek hoop julle sien uit na Paasfees en die algemene verkiesing. Dit gaan interssant wees! Ek hoop julle het julle griepinspuitings gekry en dat die gewere geolie is, reg vir die jagseisoen. Voor ons egter daar uitkom moet ons eers wag vir die 18deContinue reading “My 15-tal vir die Krieketwêreldbeker”
Geld kan nie altyd rugby-herinneringe koop nie
Hola mense Ek vertrou dat dit geweldig goed gaan met julle? Dat julle die week so ver geniet? Elke dag word ons gebombardeer met nuus. Of jy nou na die radio luister, sosiale media volg of Maroela Media lees. Goeie nuus, slegte nuus, fopnuus, sportnuus,skindernuus . Noem dit op en dis daar. In hierdie gevalContinue reading “Geld kan nie altyd rugby-herinneringe koop nie”
SARU moet die ‘baseball’-roete volg
Yes yes yes Hoe klop dinge? Aan die brand hoop ek? Ek hoop Valentyns was vir jou ook fantasmagories. Ek hoop jy is lekker bederf. Ek sien elke jaar uit na Valentynsdag. Hoekom, wonder mens? Ek is dan single. Eerstens, omdat mense vir single-ek jammer kry en altyd vir my iets stuur. Kaartjies. Sjokolades. DitContinue reading “SARU moet die ‘baseball’-roete volg”
Rugby gaan ‘major’ raak in die VSA
Goeiedag liewe lesers Ek hoop dinge gaan wel? Dit gaan goed hierdie kant. Die reën het uiteindelik geval en die Super Rugby is op hande. My gedagtes is by al die leerlinge en hul families wie se lewens onherroeplik verander het deur die Vaaldriehoek-tragedie. My innige meegevoel en simpatie. Terug na my rede vir hierdieContinue reading “Rugby gaan ‘major’ raak in die VSA”
Rugby-voorspellings vir 2019
Nuwe jaar. Nuwe dinge. En dit is ʼn nuwe rugby jaar. Behalwe 7de Laan en die krieket (#ProteaFire) is daar nie veel wat my aandag trek nie. En daars nou net oorsese rugby op TV. Die Engelse Premierskap, die Pro14, die Top 14 of die Europese-beker. Ja, ek weet daars oor die twee honderd vanContinue reading “Rugby-voorspellings vir 2019”
Nog ʼn Bokjaar verby
Nog net ʼn maand van 2018 oor. ʼn Maand.! Internasionale rugby is in tussen verby. Nog net Sewes en Noordelike Halfrond rugby vir ons vir die res van die jaar. Die Springbokke se seisoen is verby. Rassie Erasmus en sy mede-afrigters het hul eerste jaar aan die stuur oorleef. Die Bokke het dieselfde aantal wedstrydeContinue reading “Nog ʼn Bokjaar verby”
SA Rugby spelers speel vir ander lande
Suid-Afrikaners speel net vir die Bokke? Watwou! Elke rugby speler in ons land droom daarvan om die Groen-en-Goud aan te trek. Van klein laatjies wat al Bulletjie rugby speel tot ou ooms wat nog klubrugby speel. Daardie trui is nie vir almal beskore nie. Huidiglik was daar nog net 911 manne wat die Bok truiContinue reading “SA Rugby spelers speel vir ander lande”
My sewes droom
Hoe gaan daardie liedjie? Ek sou kon doen met ʼn miljoen Ja, ek stem saam met wyle oom Lukas Maree. Ek sou ook kon doen met ʼn miljoen. Maar deesdae is ʼn miljoen nie veel werd nie. Dit hou nie lank nie. Jy weet mos; e-toll, 15% belasting, mediese kostes, kos, krag, water, WiFI, DSTV,Continue reading “My sewes droom”