Andries Vermeulen vermaak die boere in die Berge

Onthou jy nog jou gunsteling tv-program toe jy klein was? Dalk Scooby-Doo of Johnny Bravo? Jy het nooit ʼn episode gemis nie en dit het altyd jou dag gemaak as jy dit op die kassie sien. Weet julle wat was myne? Ek belowe julle dis die reine waarheid. My ma het dit nog neergeskryf in ʼn album. Daar was ʼn spul vrae wat ek jaarliks … Continue reading Andries Vermeulen vermaak die boere in die Berge

‘Cowboys’ kry ook boeke

Ons almal ken mos die woord Cowboys! Daardie manne van die Wilde Weste met die breërandhoede wat Crooks en Indiane laat les opsê het. Daai manne wat pal in die Saloons gaan kuier het en op die ranches met beeste geboer het. Daai manne met die dodelike skote en wat nou nog rhinestone-stewels dra. Nou die dag kyk ek na drie van Clint Eastwood se … Continue reading ‘Cowboys’ kry ook boeke