Brief vir diegene wat nie daar was nie

Goeiedag alle lesers Hoe gaan dit met julle? Laas toe ons gepraat was dit aan die begin van die #Lockdown. Nou trek ons al by Week 11. Of eerder, Level 3. Ons gaan moet sien wanneer ‘Level 2’ sy opwagting gaan maak. Elke dag gaan stilletjies verby. Daar is darem meer verbeterings as aan die begin: Die bottelstoor is oop, meeste mense kan gaan werk, … Continue reading Brief vir diegene wat nie daar was nie

CJ-hulle is nie die enigstes wat vir ander lande wei

Al wat ʼn Suid-Afrikaanse rugbyondersteuner is betreur die saak dat jong, talentvolle rugbyspelers hul tasse pak en hul heil oorsee gaan soek. Daar is heelwat van hulle in sterk rugbylande soos Frankryk, Engeland en Japan waar die betaling uiters lonend is. Dan is daar ʼn klomp spelers in die VSA se Major League Rugby en in Rusland se Professionele Rugby Liga. Vir hulle is dat … Continue reading CJ-hulle is nie die enigstes wat vir ander lande wei

Berig uit Isolasie

Hello my liewe lesers Hoe gaan dit met julle? Ek het lanklaas vir julle geskryf. Ek hoop julle kan dit in julle harte om my te vergewe. Interessante tye waarin ons deesdae lewe of hoe? Hierdie COVID-19 (koronavirus) het dinge nou behoorlik vir ons inwoners hier-op aarde kom deurmekaar krap. Hierdie dodelike siekte wat eerste kop uitgesteek het in Wuhan, China het blitsvinnig om die … Continue reading Berig uit Isolasie

Mountains, wine and Easter eggs

Good day Nambithi I hope you are well and that you had a lekker long weekend? If you had unwanted visitors (in-laws of course), I hope they behaved themselves and for everyone with a sweet tooth I hope that the Easter bunny popped in. A lot of things happened this past week The Notre Dame almost burned down (I have a “hunch’ about that) We … Continue reading Mountains, wine and Easter eggs

TOP TIEN SITKOMS

Hou jy van sitkoms? Ek ook. Mense vra my altyd wat is my gunsteling sitkoms. Vir die van julle wat nie weet wat ʼn sitkom is nie hier is ʼn paar punte om te verduidelik: ʼn Humorististiese storie vertelling op TV Dit is gemiddeld twintig minute lank elke episode het meestal dieselfde karakters sitcom is ʼn afkorting vir “situation comedy” Vir my is daar net … Continue reading TOP TIEN SITKOMS

Om te begin lees…

Lees jy? Mense lees al hoe minder deesdae. Ons is almal vasgenael aan ons fone Ons kan net ʼn aantal woorde per minuut lees Ons Konsentrasie is laag Ons is haastig om klaar te kry Ons Taalvaardighede verswak Daarvoor is dit ouers se verantwoordlikheid dat hul kinders so veel as moontlik lees. In Afrikaans en in Engels. Hier van Gr4 af, nadat hulle drie jaar … Continue reading Om te begin lees…