Het jy geweet?

Ons Afrikaners is darem oral versprei deesdae. Dubai, Kanada, Nieu-Seeland, die Verenigde Konigkryk. Hulle sê in Londen kan jy nie iemand opstraat in Afrikaans slegsê nie, want iemand anders sal verstaan. Nou die dag sien ek daar speel ʼn Labuschagne toetskrieket vir Australië. En ʼn bielie van ʼn flank Hanco Germishuys speel rugby vir die VSA! USA as jy nie weet van wie ek praat … Continue reading Het jy geweet?