Kasman is op die ‘Spoor’

Awe mense Hoe gaan dit met almal? Is julle nog gelukkig? Wat dink julle van die begrotingstoespraak en die krieket? Al die politieke bakleiery. Dit maak my siek, man. Aan al die Stormer-ondersteuners wil ek maar net geluk sê. Julle het nooit opgehou veg nie. Knap gedaan. Jammer aan die spanne van Gauteng. Ek gaan nie eens van die Kings en die Vrystaat praat nie, … Continue reading Kasman is op die ‘Spoor’

James Patterson is die baas van die Boek-plaas

Dagsê mense. Ek hoop alles is wel. Ek het julle in ʼn vorige post belowe ek gaan die kinders aan die lees kry. Ek het julle ʼn lys name van skrywers en reekse gegee om na te kyk. Hopelik is iemand geholpe. Vandag gaan ek die ouer mense help. Tieners en volwasenes, ek gaan julle voorstel aan my gunsteling skrywer van alle tye. Skrywer: James … Continue reading James Patterson is die baas van die Boek-plaas

Clive Cussler is ʼn meester van Avontuur

Hou jy van avontuur-verhale? Boeke vol versteekte skatte, verlore beskawings, klassieke karre, ou vliegtuie, duikbote met fantastiese tegnologie. Booswigte met donker fanatiese planne om die werêld te verander vir eie gewin? Soek jy ʼn boek met drie-dimensionele karakters wat jou reg oor die aardbol neem om ‘mysteries’ op te klaar of met ʼn slymerige boef af te reken? Dan stel ek waar jy lees ʼn … Continue reading Clive Cussler is ʼn meester van Avontuur

Om te begin lees…

Lees jy? Mense lees al hoe minder deesdae. Ons is almal vasgenael aan ons fone Ons kan net ʼn aantal woorde per minuut lees Ons Konsentrasie is laag Ons is haastig om klaar te kry Ons Taalvaardighede verswak Daarvoor is dit ouers se verantwoordlikheid dat hul kinders so veel as moontlik lees. In Afrikaans en in Engels. Hier van Gr4 af, nadat hulle drie jaar … Continue reading Om te begin lees…