Tief en Vriende:Country-album

Howdy mense Ek hoop dinge gaan ‘aces’ daar by julle. Ek hoop julle sien uit na die Paasnaweek wat voor lê? Wat gaan julle maak? Kom die skoonfamilie kuier? Julle gaan natuurlik ʼn vleisie oor die kole gooi of hoe? Ek kan nie glo ons is al amper by die middel van April nie. DieContinue reading “Tief en Vriende:Country-album”