Cathedral Peak en verjaarsdag-dinge

Haai mense Wat sê julle van die Bokke? Ons is weer die Kampioene. Na 10 maer jare. Ek glo ons rugby sal weer van krag tot krag gaan. Dankie oom Rassie. Jy moet net in beheer bly. Al hierdie nuwe strukture by die krieket maak my bekommerd. Ek hoor ons gaan nie eens ʼn afrigter hê nie. Ek is in daarvoor dat daar twaalf professionele … Continue reading Cathedral Peak en verjaarsdag-dinge

Wat gaan van die plaasdiere word?

Goeiedag mense daar buite Wats nuus in julle geweste? Is julle ook bekommerd oor die hoë werkloosheidsyfer waaemee ons land te doen het? Korrupsie? Geweld? Die bankkrot SAUK of die vouende ESKOM? Dit gee my sommer die rittelings. Kom ons praat oor iets heeltemaal anders. Terwyl ek nou hier sit en tik speel ek bietjie Bruce Springsteen. Later kom Don Williams op die beurt. Ek … Continue reading Wat gaan van die plaasdiere word?

Mountains, wine and Easter eggs

Good day Nambithi I hope you are well and that you had a lekker long weekend? If you had unwanted visitors (in-laws of course), I hope they behaved themselves and for everyone with a sweet tooth I hope that the Easter bunny popped in. A lot of things happened this past week The Notre Dame almost burned down (I have a “hunch’ about that) We … Continue reading Mountains, wine and Easter eggs

ʼn Tikkie van die ‘Ooste’ bewoon die Berg

Naand mense! Hoe gaan dit? Gee Eskom julle nog steeds probleme? Toemaar, vir my ook. Die krag is af ek en ek moet vining my resensie tik voor my battery ingee en hoe gouer ek klaar is hoe gouer kan ek begin met die volgende ene. Voor ek aangaan wil net my medelye aan die mense van Christchurch en Mosambiek gee. Mag die Vader julle … Continue reading ʼn Tikkie van die ‘Ooste’ bewoon die Berg

‘Tower of Pisa’ in Suid-Afrika

“Out of sight, out of mind,” gaan die sê-ding mos. Mens is geneig om van goed naby aan jou te vergeet in hierdie vinnige tye waarin ons leef. Self op die platteland. Saterdagaand het ek so ʼn bietjie rugby gekyk en gebraai, veerpyltjies gegooi, ʼn glasie Jaggermeister gedrink en bietjie kaart gespeel. Met Alabama en Don Williams op die agtergrond. Goed wat gewone Suid-Afrikaners doen … Continue reading ‘Tower of Pisa’ in Suid-Afrika