Ek is dankbaar… My 67-minute plan vir Mandela-dag

Goeiedag liewe mense Vandag is die 18de Julie. Mandela-dag. Nie net is dit ons oud President se verjaarsdag nie, maar op hierdie dag vier ons Nelson Mandela en die 67-jaar wat hy geveg het vir Vryheid. Ek het besluit om die 67-minute veldtog aan te pak waarin SA en die buiteland se mense aangemoedig word om iets positief te doen vir 67 minute. Jy kan … Continue reading Ek is dankbaar… My 67-minute plan vir Mandela-dag

Vreemde dinge wat jy nie geweet het nie: Deel 1

Hello mense Hoe behandel die lewe julle? Behalwe die einde van Game of Thrones loop dinge nog klopdisselblom aan hierdie kant. Ek was nou die dag by ʼn vasvra-aand op die buurdorp en ek het besef ʼn mens is nogal geneig om te reken jy weet alles. Dan besef jy eintlik hoe min jy van ons ganse ou wêreld weet. Elke dag is daar om … Continue reading Vreemde dinge wat jy nie geweet het nie: Deel 1