Dinge wat jy nie geweet het nie: Deel 3

Hallo julle Hoe gaan dit met julle? Daar is so baie interessante trivia vir ons om te leer. Hier is ʼn handjievol interessante brokkies wat julle dalk handig te pas sal kom as julle by ʼn braai met ʼn bek vol tande rondstaan. Waar het die ‘cappuccino’-drankie ontstaan? Dit het sy ontstaan gemaak in die vroeё 1900s in Italiё Wat was die eerste Country-liedjie wat … Continue reading Dinge wat jy nie geweet het nie: Deel 3

Vreemde dinge wat jy nie geweet het nie: Deel 1

Hello mense Hoe behandel die lewe julle? Behalwe die einde van Game of Thrones loop dinge nog klopdisselblom aan hierdie kant. Ek was nou die dag by ʼn vasvra-aand op die buurdorp en ek het besef ʼn mens is nogal geneig om te reken jy weet alles. Dan besef jy eintlik hoe min jy van ons ganse ou wêreld weet. Elke dag is daar om … Continue reading Vreemde dinge wat jy nie geweet het nie: Deel 1