Goeiedag mense daar buite Wats nuus in julle geweste? Is julle ook bekommerd oor die hoĆ« werkloosheidsyfer waaemee ons land te doen het? Korrupsie? Geweld? Die bankkrot SAUK of die vouende ESKOM? Dit gee my sommer die rittelings. Kom ons praat oor iets heeltemaal anders. Terwyl ek nou hier sit en tik speel ek bietjieContinue reading “Wat gaan van die plaasdiere word?”
Tag Archives: food
DROS
Dag my liewe lesers Ek het so baie dinge om met julle te deel, maar ek weet nie altyd of dit die gepaste tyd is nie. Ek weet nie of julle aanklank daarby sal vind nie. Ek besluit maar net om die bullet te byt en aan te gaan. Nou die dag was ek inContinue reading “DROS”