Dinge wat jy nie geweet het nie: Deel 4

Hiers ek weer Hiers ek weer Met ʼn glimlag by jou deur Dis weer tyd dat jy leer Is dit ʼn appel of n peer? Jammer vir my patetiese probeerslag om te dig. Kyk of jy die volgende 10 vrae kan antwoord 1.Uit watter taal hom hierdie frase, “Comment t’appelles-tu? – “What’s your name?”. Frans 2.Wie het die treffer “Brown Eyed Girl” gesing? Van Morrison … Continue reading Dinge wat jy nie geweet het nie: Deel 4

Dinge wat jy nie geweet het nie: Deel 3

Hallo julle Hoe gaan dit met julle? Daar is so baie interessante trivia vir ons om te leer. Hier is ʼn handjievol interessante brokkies wat julle dalk handig te pas sal kom as julle by ʼn braai met ʼn bek vol tande rondstaan. Waar het die ‘cappuccino’-drankie ontstaan? Dit het sy ontstaan gemaak in die vroeё 1900s in Italiё Wat was die eerste Country-liedjie wat … Continue reading Dinge wat jy nie geweet het nie: Deel 3