
Boeke vir Afrika
Elke keer as ek in ʼn boekwinkel inkom dan kyk ek na al die boeke op die rakke om my. En meeste van daardie fiksie boeke speel af in Noord-Amerika of Europa. So leer ek maar so ʼn bietjie van daardie lande. Eintlik wil ek van Afrika lees. Ek soek stories wat in Afrika gesetel is of afspeel. Ek bly in Afrika. Afrika is deel … Continue reading Boeke vir Afrika