Goeiedag Bokke of kom ons sê dit in Japanees “Kon’nichwa Bokke” Voor ek met my gelukwensings vorendag kom wil ek eers net vir julle ʼn basiese verwelkoming gee. Ek het darem ʼn paar maniere (hopelik). Hoe voel dit om terug in die land te wees na agt weke in The Land of the Rising Sun?Continue reading “Die drie-maand oue verwelkomingsbrief”
Tag Archives: japan
As ek vir Halloween moes aantrek, dra ek my Springbok-trui
Goeiedag, my mede-landsburgers Ek hoop dinge gaan nog goed in julle geweste en dat daar nie enige drama is nie. Dit is vir my ʼn riem onder die hart om weer vir julle in Afrikaans te skryf. Dankie aan die Gazette vir die versoek! Wie van julle het Sondagaand Trackers op MNet gekyk? Dit isContinue reading “As ek vir Halloween moes aantrek, dra ek my Springbok-trui”
Dinge op my hart
Hello my liewe mense Ek is jammer ek was so stil die afgelope tyd. Julle moenie dink ek het van julle vergeet nie. Dit sal nooit gebeur nie. Ek hoop dinge loop so reg soos ʼn moltrein in New York daar aan julle kant. Ek hoop julle staan nog sterk na Eskom se streke? DieContinue reading “Dinge op my hart”
Tief se ‘Squad’
Goeiedag my liewe lesers Hoe gaan dit met julle? Lyk my dinge gaan rof in die buiteland. China wil vir Hong Kong oorneem Daar is bakleiery in Khasmir Boris Johnson en sy regering maak reg om die EU te verlaat. Sonder ʼn ooreenkoms of te not. In Amerika probeer die Demokrate nog steeds mag vanContinue reading “Tief se ‘Squad’”