Awe mense Hoe gaan dit met almal? Is julle nog gelukkig? Wat dink julle van die begrotingstoespraak en die krieket? Al die politieke bakleiery. Dit maak my siek, man. Aan al die Stormer-ondersteuners wil ek maar net geluk sĂȘ. Julle het nooit opgehou veg nie. Knap gedaan. Jammer aan die spanne van Gauteng. Ek gaanContinue reading “Kasman is op die ‘Spoor’”