Is Kersfees te kommersiël deesdae?

Hohoho, Merry Christmas Dames en Here, seuns en dogters. Katte en honde! Dis die laaste maand van die jaar! Ons almal weet wat dit beteken. En nee, dit beteken nie net vakansietyd of jaareind bonusse nie. Dit is Kersfees. Daai tyd van die jaar wanneer die Kersfeesboom klaar opgeslaan in jou voorhuis staan en BoneyContinue reading “Is Kersfees te kommersiël deesdae?”