Nambithi Wildreservaat

Ek is seker baie mense het al van Ladysmith gehoor. Dit kan oor geskiedkundige gebeure wees soos die Beleg van Ladysmith. Dit kan wees omdat die wêreldbekende musiekgroep Ladysmith Black Mambazo sy oorsprong in die dorp het. Sportliefhebbers behoort te weet dis die geboorteplek van die 1995 Wêreldbeker Springbok-heelagter André Joubert. Ek dink egter almal wat by Van Reenens-pas afry oppad see toe weet van … Continue reading Nambithi Wildreservaat

Ek het bietjie gekyk hoe ry die trein

Goeiedag julle almal Hoe gaan dit met julle? Kan julle glo die einde van Januarie is in sig en binne ʼn oogwink is die eerste maand van 2020 verby. Net nou die dag het ons nog oujaarsaand gevier. Toe ek klein was het ek altyd gedink die ‘ou’ mense praat nonsens as hulle sê “die tyd het gevlieg,” of “die tyd stap aan.” Nou sien … Continue reading Ek het bietjie gekyk hoe ry die trein

Malibu Palms: Ladysmith se ‘Cheers’

Howzit mense Hoe lyk vings? Ek hoop dinge loop wel? Ek hoop julle gesondheid en bankbalans loop klopdisselblom. Dis tyd vir my tweede resensie. Dankie vir julle ‘response’ op my eerste een. Julle is fantasties. Plek: Malibu Palms Nee, dit is ver van Kalifornië of Florida af. Geen celebs hang hier rond nie. Behalwe miskien die eerste span kaptein van negentien so-en-so of ʼn oud … Continue reading Malibu Palms: Ladysmith se ‘Cheers’