Vreemde dinge wat jy nie geweet het nie: Deel 2

Hello mense daar buite Ek hoop jule is nog blakend gesond en on the go. As julle nie is nie, gaan sien ʼn dokter. Varkgriep doen sy rondtes. Welkom by my tweede plasing van Vreemde dinge wat jy nie geweet het nie. Ek hoop regtig jy kan ʼn paar dinge saam met ons wysraak. Kyk hier vir my eerste plasing. https://tiefspeech.com/2019/05/23/vreemde-dinge-wat-jy-nie-geweet-het-nie-deel-1/ Hier is 10 feite … Continue reading Vreemde dinge wat jy nie geweet het nie: Deel 2