Die Jakaranda-lewe

Hello almal Hoe gaan dit met julle? Welkom in die maand van Februarie. Manne, Valentynsdag is om die draai. Julle gaan moet begin plan maak. Ek hoop julle kan darem aan iets beter as blomme en tjoklits dink. U anderhelfdes moet hierdie dag vir altyd onthou. Nie vir die verkeerde redes soos Oscar nie. DankieContinue reading “Die Jakaranda-lewe”

Spanne van die Dekade

Hello julle Julle het seker gesien elke media-platform het in die laaste maand of wat hul “Span van die Dekade” of hul “Treffers van die Dekade” lys saamgestel. Die voorbeelde is sou eindeloos soos sandkorrels op Kampsbaai se strand. Ek het besluit laat ek ook maar my ou lysies maak om saam met die hondeContinue reading “Spanne van die Dekade”

ʼn Geselsie om die vuur

Goeiedag my liewe lesers Ek het ʼn belangrike vraag: Het Hugo al die polisie gebel? Ek hoop julle het ʼn lekker erfenis dag. Ek hoop julle braai ʼn vleisie op die kole. Lekker man, lekker. Onthou om braaibroodjies te maak met kaas, tamatie en Barbeque Spice. Lekker man, lekker. Watse hout gebruik julle? Of hetContinue reading “ʼn Geselsie om die vuur”

My 15-tal vir die Krieketwêreldbeker

Goeiedag mense Ek hoop dinge loop goed daar in jou geweste? Ek hoop julle sien uit na Paasfees en die algemene verkiesing. Dit gaan interssant wees! Ek hoop julle het julle griepinspuitings gekry en dat die gewere geolie is, reg vir die jagseisoen. Voor ons egter daar uitkom moet ons eers wag vir die 18deContinue reading “My 15-tal vir die Krieketwêreldbeker”