Ek is seker baie mense het al van Ladysmith gehoor. Dit kan oor geskiedkundige gebeure wees soos die Beleg van Ladysmith. Dit kan wees omdat die wêreldbekende musiekgroep Ladysmith Black Mambazo sy oorsprong in die dorp het. Sportliefhebbers behoort te weet dis die geboorteplek van die 1995 Wêreldbeker Springbok-heelagter André Joubert. Ek dink egter almalContinue reading “Nambithi Wildreservaat”
Tag Archives: reis
Ek het bietjie gekyk hoe ry die trein
Goeiedag julle almal Hoe gaan dit met julle? Kan julle glo die einde van Januarie is in sig en binne ʼn oogwink is die eerste maand van 2020 verby. Net nou die dag het ons nog oujaarsaand gevier. Toe ek klein was het ek altyd gedink die ‘ou’ mense praat nonsens as hulle sê “dieContinue reading “Ek het bietjie gekyk hoe ry die trein”
‘Dit was bietjie Grieks vir my’
Ja ja ja Howzit mense! Hoe gaan dinge? Het julle lekker naweek gehad? Het enigeen van julle een van Ed Sheeran se konserte gaan kyk? Plaas die man bietjie Durbs toe kom dan was ek ook daar. Dit was ʼn goeie naweek vir ons sport. Bafana Bafana het gekwalifiseer vir die Afrika Nasies-beker en dieContinue reading “‘Dit was bietjie Grieks vir my’”
ʼn Tikkie van die ‘Ooste’ bewoon die Berg
Naand mense! Hoe gaan dit? Gee Eskom julle nog steeds probleme? Toemaar, vir my ook. Die krag is af ek en ek moet vining my resensie tik voor my battery ingee en hoe gouer ek klaar is hoe gouer kan ek begin met die volgende ene. Voor ek aangaan wil net my medelye aan dieContinue reading “ʼn Tikkie van die ‘Ooste’ bewoon die Berg”
Dit was lekker by die see…
Goeiedag aan al my lesers en volgers. Jammer ek was so stil soos ʼn landmyn die afgelope paar weke. Ek het soos duisende van my landgenote my karavaan gepak, gehak en see toe geklap. Suidkus toe. Scottburgh om presies te wees. Ek het besluit om so bietjie met julle te deel van my vakansie. Terloops,Continue reading “Dit was lekker by die see…”
Afrika, ʼn sak en my rolstoel
Net omdat jy in ʼn rolstoel sit beteken dit nie dat jy nie deur Afrika kan reis nie… Ek sit hier in my rolstoel en staar voor my uit. Die Drakensberge bekoor my weer vandag.Terwyl my familie gaan stap het, geniet ek die stilte en ʼn koppie koffie. Die berg blink mooi blou en helder.Continue reading “Afrika, ʼn sak en my rolstoel”