‘Tower of Pisa’ in Suid-Afrika

“Out of sight, out of mind,” gaan die sê-ding mos. Mens is geneig om van goed naby aan jou te vergeet in hierdie vinnige tye waarin ons leef. Self op die platteland. Saterdagaand het ek so ʼn bietjie rugby gekyk en gebraai, veerpyltjies gegooi, ʼn glasie Jaggermeister gedrink en bietjie kaart gespeel. Met Alabama en Don Williams op die agtergrond. Goed wat gewone Suid-Afrikaners doen … Continue reading ‘Tower of Pisa’ in Suid-Afrika

‘Saleyard’ is n goeie jaart vir ‘steaks’

Goeiedag mense Ek hoop dinge gaan wel. Ek hoop sommige dele van ons land kon darem bietjie reën kry en dat die brandstofprys al hoe laer gaan sak. Haha. Ja, 2019 is ʼn nuwe begin en ek het besluit om iets nuuts te doen op my blog. Ek gaan begin om resensies van eetplekke te gee. Restaurante, koffiewinkels, noem dit en ek doen dit. Ek … Continue reading ‘Saleyard’ is n goeie jaart vir ‘steaks’