Kortliks: Drie vinnige resensies

Hello, my mede-wêreldburgers. Ek hoop dit gaan nog lekker daar by julle. Ek hoop julle staan nog sterk ten spyte van die hoë brandstofprys en kragrekeninge waarmee ons nou te doen het. Ons moet maar net vasbyt en deurdruk. Soos hulle sê, “This too shall pass!”. Dit is Aprilmaand. “Winter is Coming” soos hulle op Game of Thrones sal sê (Die laaste reeks begin een … Continue reading Kortliks: Drie vinnige resensies

‘Tower of Pisa’ in Suid-Afrika

“Out of sight, out of mind,” gaan die sê-ding mos. Mens is geneig om van goed naby aan jou te vergeet in hierdie vinnige tye waarin ons leef. Self op die platteland. Saterdagaand het ek so ʼn bietjie rugby gekyk en gebraai, veerpyltjies gegooi, ʼn glasie Jaggermeister gedrink en bietjie kaart gespeel. Met Alabama en Don Williams op die agtergrond. Goed wat gewone Suid-Afrikaners doen … Continue reading ‘Tower of Pisa’ in Suid-Afrika

Malibu Palms: Ladysmith se ‘Cheers’

Howzit mense Hoe lyk vings? Ek hoop dinge loop wel? Ek hoop julle gesondheid en bankbalans loop klopdisselblom. Dis tyd vir my tweede resensie. Dankie vir julle ‘response’ op my eerste een. Julle is fantasties. Plek: Malibu Palms Nee, dit is ver van Kalifornië of Florida af. Geen celebs hang hier rond nie. Behalwe miskien die eerste span kaptein van negentien so-en-so of ʼn oud … Continue reading Malibu Palms: Ladysmith se ‘Cheers’