Dag my liewe lesers Ek het so baie dinge om met julle te deel, maar ek weet nie altyd of dit die gepaste tyd is nie. Ek weet nie of julle aanklank daarby sal vind nie. Ek besluit maar net om die bullet te byt en aan te gaan. Nou die dag was ek inContinue reading “DROS”
Tag Archives: reviews
Ek is dankbaar… My 67-minute plan vir Mandela-dag
Goeiedag liewe mense Vandag is die 18de Julie. Mandela-dag. Nie net is dit ons oud President se verjaarsdag nie, maar op hierdie dag vier ons Nelson Mandela en die 67-jaar wat hy geveg het vir Vryheid. Ek het besluit om die 67-minute veldtog aan te pak waarin SA en die buiteland se mense aangemoedig wordContinue reading “Ek is dankbaar… My 67-minute plan vir Mandela-dag”
Blyplek
Hello my liewe lesers Ek hoop dinge gaan nog wel? Kan julle glo ons trek al by Junie-maand? Die jaar is al amper halfpad verby. Die Comrades-maraton is op hande en die boere is besig om te stroop. Ek hoop albei gevalle sal ʼn suksesvolle einde hê. Ek gaan vandag vir julle vier kort resensiesContinue reading “Blyplek”
Boeke bring die wêreld na jou toe
Hello aardsbewoners Ek hoop dinge gaan goed? Ek hoop julle is reg vir die Superrugby wat die naweek begin? Of dat Eskom julle nie onder kry nie? Valentynsdag is op hande en ek hoop ter harte julle word met liefde omvou. My onderwerp: Boeke (fiksie, natuurlik) Een van die groot aantrekingskragte (vir my) van fiksie-boekeContinue reading “Boeke bring die wêreld na jou toe”
Malibu Palms: Ladysmith se ‘Cheers’
Howzit mense Hoe lyk vings? Ek hoop dinge loop wel? Ek hoop julle gesondheid en bankbalans loop klopdisselblom. Dis tyd vir my tweede resensie. Dankie vir julle ‘response’ op my eerste een. Julle is fantasties. Plek: Malibu Palms Nee, dit is ver van Kalifornië of Florida af. Geen celebs hang hier rond nie. Behalwe miskienContinue reading “Malibu Palms: Ladysmith se ‘Cheers’”