
Tief se ‘Squad’
Goeiedag my liewe lesers Hoe gaan dit met julle? Lyk my dinge gaan rof in die buiteland. China wil vir Hong Kong oorneem Daar is bakleiery in Khasmir Boris Johnson en sy regering maak reg om die EU te verlaat. Sonder ʼn ooreenkoms of te not. In Amerika probeer die Demokrate nog steeds mag van die Republikeine afneem ʼn Groot deel van die Amasone word … Continue reading Tief se ‘Squad’