Jag

Hello boys en girls Jammer ek groet so in die rooi taal, ek het maar net ʼn nuwe manier gesoek om julle te groet. Hoe gaan dinge? Ek hoop julle kyk nog noord. Veral die die Cheetah-ondersteuners. Julle kan maar trots voel op julle span. Ek hoop net hulle hou so aan in die Pro14… Jammer ek was so stil. Ek het die hospitaal bietjie … Continue reading Jag

Cathedral Peak en verjaarsdag-dinge

Haai mense Wat sê julle van die Bokke? Ons is weer die Kampioene. Na 10 maer jare. Ek glo ons rugby sal weer van krag tot krag gaan. Dankie oom Rassie. Jy moet net in beheer bly. Al hierdie nuwe strukture by die krieket maak my bekommerd. Ek hoor ons gaan nie eens ʼn afrigter hê nie. Ek is in daarvoor dat daar twaalf professionele … Continue reading Cathedral Peak en verjaarsdag-dinge

Spelers van SA keer wel terug…

Hello mense Vandag gaan ek bietjie oor die rugby praat. Ons almal weet ons verloor so baie spelers aan oorsese klubs. Die geld wat oorsee verdien word is net ʼn te sterk lokaas vir baie spelers. ʼn Professionele rugby-loopbaan hou nie lank nie. Terwyl dit pap reën moet spelers dit skep. Spelers moet geld gaan verdien vir hul ou dag. Daar is baie van ons … Continue reading Spelers van SA keer wel terug…

Geld kan nie altyd rugby-herinneringe koop nie

Hola mense Ek vertrou dat dit geweldig goed gaan met julle? Dat julle die week so ver geniet? Elke dag word ons gebombardeer met nuus. Of jy nou na die radio luister, sosiale media volg of Maroela Media lees. Goeie nuus, slegte nuus, fopnuus, sportnuus,skindernuus . Noem dit op en dis daar. In hierdie geval het was dit sportnuus wat my nogal gegrief het. Nou … Continue reading Geld kan nie altyd rugby-herinneringe koop nie