Rugby gaan ‘major’ raak in die VSA

Goeiedag liewe lesers Ek hoop dinge gaan wel? Dit gaan goed hierdie kant. Die reën het uiteindelik geval en die Super Rugby is op hande. My gedagtes is by al die leerlinge en hul families wie se lewens onherroeplik verander het deur die Vaaldriehoek-tragedie. My innige meegevoel en simpatie. Terug na my rede vir hierdie blogpost. Al ons rugbyondersteuners weet te veel van ons land … Continue reading Rugby gaan ‘major’ raak in die VSA