Geld kan nie altyd rugby-herinneringe koop nie

Hola mense Ek vertrou dat dit geweldig goed gaan met julle? Dat julle die week so ver geniet? Elke dag word ons gebombardeer met nuus. Of jy nou na die radio luister, sosiale media volg of Maroela Media lees. Goeie nuus, slegte nuus, fopnuus, sportnuus,skindernuus . Noem dit op en dis daar. In hierdie gevalContinue reading “Geld kan nie altyd rugby-herinneringe koop nie”

SARU moet die ‘baseball’-roete volg

Yes yes yes Hoe klop dinge? Aan die brand hoop ek? Ek hoop Valentyns was vir jou ook fantasmagories. Ek hoop jy is lekker bederf. Ek sien elke jaar uit na Valentynsdag. Hoekom, wonder mens?  Ek is dan single. Eerstens, omdat mense vir single-ek jammer kry en altyd vir my iets stuur. Kaartjies. Sjokolades. DitContinue reading “SARU moet die ‘baseball’-roete volg”

Rugby-voorspellings vir 2019

Nuwe jaar. Nuwe dinge. En dit is ʼn nuwe rugby jaar. Behalwe 7de Laan en die krieket (#ProteaFire) is daar nie veel wat my aandag trek nie. En daars nou net oorsese rugby op TV. Die Engelse Premierskap, die Pro14, die Top 14 of die Europese-beker. Ja, ek weet daars oor die twee honderd vanContinue reading “Rugby-voorspellings vir 2019”