Spanne van die Dekade

Hello julle Julle het seker gesien elke media-platform het in die laaste maand of wat hul “Span van die Dekade” of hul “Treffers van die Dekade” lys saamgestel. Die voorbeelde is sou eindeloos soos sandkorrels op Kampsbaai se strand. Ek het besluit laat ek ook maar my ou lysies maak om saam met die honde te blaf. Proteas: Spanne van die Dekade Toets Graeme Smith … Continue reading Spanne van die Dekade

Spelers van SA keer wel terug…

Hello mense Vandag gaan ek bietjie oor die rugby praat. Ons almal weet ons verloor so baie spelers aan oorsese klubs. Die geld wat oorsee verdien word is net ʼn te sterk lokaas vir baie spelers. ʼn Professionele rugby-loopbaan hou nie lank nie. Terwyl dit pap reën moet spelers dit skep. Spelers moet geld gaan verdien vir hul ou dag. Daar is baie van ons … Continue reading Spelers van SA keer wel terug…