Afrika, ʼn sak en my rolstoel

Net omdat jy in ʼn rolstoel sit beteken dit nie dat jy nie deur Afrika kan reis nie… Ek sit hier in my rolstoel en staar voor my uit. Die Drakensberge bekoor my weer vandag.Terwyl my familie gaan stap het, geniet ek die stilte en ʼn koppie koffie. Die berg blink mooi blou en helder.Continue reading “Afrika, ʼn sak en my rolstoel”