Laat die reёn val waar dit wil

Ole ole ole ole… Verskoon my tog mense, ek is nog in ʼn feesvierige-bui. Ek is nog steeds in die wolke oor die Springbokke se spogvertoning teen die Engelse Rose. Dit was ʼn fantastiese wedstryd wat ek sal onthou as ek eendag in die Juana Maria-outehuis sit met die nuutste uitgawe van die Gazette inContinue reading “Laat die reёn val waar dit wil”

As ek vir Halloween moes aantrek, dra ek my Springbok-trui

Goeiedag, my mede-landsburgers Ek hoop dinge gaan nog goed in julle geweste en dat daar nie enige drama is nie. Dit is vir my ʼn riem onder die hart om weer vir julle in Afrikaans te skryf. Dankie aan die Gazette vir die versoek! Wie van julle het Sondagaand Trackers op MNet gekyk? Dit isContinue reading “As ek vir Halloween moes aantrek, dra ek my Springbok-trui”

Nog ʼn Bokjaar verby

Nog net ʼn maand van 2018 oor. ʼn Maand.! Internasionale rugby is in tussen verby. Nog net Sewes en Noordelike Halfrond rugby vir ons vir die res van die jaar. Die Springbokke se seisoen is verby. Rassie Erasmus en sy mede-afrigters het hul eerste jaar aan die stuur oorleef. Die Bokke het dieselfde aantal wedstrydeContinue reading “Nog ʼn Bokjaar verby”

SA Rugby spelers speel vir ander lande

Suid-Afrikaners speel net vir die Bokke? Watwou! Elke rugby speler in ons land droom daarvan om die Groen-en-Goud aan te trek. Van klein laatjies wat al Bulletjie rugby speel tot ou ooms wat nog klubrugby speel. Daardie trui is nie vir almal beskore nie. Huidiglik was daar nog net 911 manne wat die Bok truiContinue reading “SA Rugby spelers speel vir ander lande”