Die drie-maand oue verwelkomingsbrief

Goeiedag Bokke of kom ons sê dit in Japanees “Kon’nichwa Bokke” Voor ek met my gelukwensings vorendag kom wil ek eers net vir julle ʼn basiese verwelkoming gee. Ek het darem ʼn paar maniere (hopelik). Hoe voel dit om terug in die land te wees na agt weke in The Land of the Rising Sun? Het julle die trippie geniet? Lekker getoer? Ek hoop party … Continue reading Die drie-maand oue verwelkomingsbrief

Spanne van die Dekade

Hello julle Julle het seker gesien elke media-platform het in die laaste maand of wat hul “Span van die Dekade” of hul “Treffers van die Dekade” lys saamgestel. Die voorbeelde is sou eindeloos soos sandkorrels op Kampsbaai se strand. Ek het besluit laat ek ook maar my ou lysies maak om saam met die honde te blaf. Proteas: Spanne van die Dekade Toets Graeme Smith … Continue reading Spanne van die Dekade

Geld kan nie altyd rugby-herinneringe koop nie

Hola mense Ek vertrou dat dit geweldig goed gaan met julle? Dat julle die week so ver geniet? Elke dag word ons gebombardeer met nuus. Of jy nou na die radio luister, sosiale media volg of Maroela Media lees. Goeie nuus, slegte nuus, fopnuus, sportnuus,skindernuus . Noem dit op en dis daar. In hierdie geval het was dit sportnuus wat my nogal gegrief het. Nou … Continue reading Geld kan nie altyd rugby-herinneringe koop nie