Dinge wat jy nie geweet het nie: Deel 6

Dagsê julle Allemapstieks, hiers ons weer aan die beurt. Welkom. Ek hoop julle geniet dit en leer ietsie by hierdie plasing. Hierdie keer gaan ek feite noem oor ons land wat mense nie sal weet nie. Ek weet daar sal sommige feite wees wat van julle reeds van bewus is. Onthou, dalk is daar iets anders wat jule nie geweet het nie. Sal ons begin? … Continue reading Dinge wat jy nie geweet het nie: Deel 6