Hello mense Hoe gaan dit daar in julle geweste? Is julle bestand teen die koue? Daar is baie dinge wat ek wil sĂȘ, maar dis net die tyd wat min is en die konsentrasie van die lesers wat nie altyd lekker werk nie. Pragtige rugby wat die Springbokke die afgelope twee naweke teen die AussiesContinue reading “Week se dinge”